Jou wenke, gunsteling woorde, vrae - laat gerus 'n comment!
AuthorVrou van een, ma van twee, woon ek al 'n jaar-en-wat in België. Nog lank nie genoeg van die bier en die sjokolade en die wafels en die mossels en die bier en die frietjes gehad nie - mense mens eet lekker hier! Leer baie van kos, leer baie van die taal, leer baie van warm klere. Vir nou - love it! ArchivesCategories |